Gay jokes  

rm_east2west67 50M
88 posts
7/21/2006 12:13 am

Last Read:
10/30/2006 5:54 am

Gay jokes


Gay guy goes to tattoo parlour and asked for a vehicle to be tatooed on his penis. "What kind of vehicle" asks the guy. " Just make it a 4x4, because it still has to drive through a lot of shit" replies the gay.

rm_east2west67 50M
107 posts
7/21/2006 1:04 am

The gay is standing infront of the mirror and turns around admirring his body. All of a sudden he gets an erection. He smacks his penis and says: " Don't be silly, thats our own arsehole"


rm_east2west67 50M
107 posts
7/28/2006 1:55 am

'n Trokdrywer is op die N1 toe hy skielik `n klein geel mannetjie in
die middel van die pad sien. Die mannetjie huil hartverskeurend. Die
drywer stop en vra wat fout is.

`Ek is geel, kom van Venus af, is gay en baie honger.`

`Wel`, se die drywer,` ek kan vir jou`n toebroodjie aanbied, maar dit
is al wat ek kan doen.` Hy gee die toebroodjie aan die geel mannetjie en ry
aan.

`n Klein entjie verder, sien hy `n huilende rooi mannetjie in die
middel van die pad. Ietwat gefrustreerd, stop hy en vra wat fout is.

`Ek is rooi, kom van Mars af, is gay en baie dors.`

Die drywer sug en se: `Al wat ek vir jou het, is `n blikkie Coke.` en
hy gee dit vir die rooi mannetjie.

Nog `n ent verder, is daar `n klein blou mannetjie in die middel van
die pad. Erg geirriteerd, stop hy, draai sy venster af en vra hoogs
ongeskik: `Ja, jou simpel klein blou moffie, van watse 'f*kk*n'
planeet is jy en wat wil jy hĂȘ?`
Die klein mannetjie antwoord: `Jou bestuurslisensie asseblief, Meneer.


Become a member to create a blog