Vir die BAIE skames onder ons :)  

oceanblue777 37M
2 posts
10/21/2005 10:04 am

Last Read:
3/5/2006 9:27 pm

Vir die BAIE skames onder ons :)


As jy baie skaam is het jy 'n probleem op 'n site soos hierdie.

As jy nie eens jou kop kan by die deur uitsteek sonder dat jy wonder of jou buurman nie gaan stories dra nie, dan moet jy maar verder gaan en privaat bly. My naam met slegs twee sewes is my posbus nommer en dan kan jy dit pos vir g mail se globale posdiens.

As jy dit nie gevang het nie. Ai!
hehe


Become a member to create a blog